Bloedoortapping

'n Bloedskenker se arm met die treknaald in posisie

'n Bloedoortapping is die proses waar bloed of bloedprodukte van een persoon oorgedra word na 'n ander persoon se vaskulêre stelsel (bloedvatstelsel). Bloedoortappings word gedoen om mediese toestande te behandel, bv. na 'n massiewe verlies a.g.v. trauma, sjirurgie, skok of waar die meganisme wat rooibloedselle produseer foutief is.

'n Bloedskenker gee bloed

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search